AROUND US |
|
Molopo Natuurreservaat |
Molopo Natuurreservaat 60km van ons af. Groot verskeidenheid wild. |
|
Mabuasehube Park |
|
Die
Mabuasehube Park is sowat 140km van ons af en drie van die Groot Vyf kan
hier gesien word.
Slegs 4x4 toegang.
Wilderniskampe
(Botswana Park) |
|
Molopo-rivier |
Molopo rivier. Droë rivier met geskiedkundige
dele vir 300km |
|
Gemsbok Nasionale Park |
|
Gemsbok Nasionale Park (Kgalagadi Transfröntiër Park) 290 km van ons
af.
Hierdie is die grootste oorgrenspark in
die RSA |
|
4 X 4 Roetes |
4x4 Trails / roetes begin sowat 7km van ons af
en strek vir sowat 600km |
|
Witsand Natuurreservaat |
|
Witsand Natuurreservaat is 350km van ons af.
Witsand staan ook bekend as die plek met brulsand.
(Sand wat "brul" as mens daarop loop!) |
|
Augrabies Nasionale Park |
|
Die
Augrabies Nasionale Park is 530km van ons af en is die moeite werd om te
besoek - moet dit beslis
nie misloop nie! |