Mabuasehube Park is deel van die
Kgalagadi Transfrontiër Park en maak saam
deel uit van die grootste oorgrens park in Suid Afrika.
Mabuasehube Park beskik slegs oor kampeer staanplekke met enkele water
punte
by sommige staanplekke.
Sentrale bespreeking word in Gabarone gedoen by nommer 00267 3180 774 of
kan
by ons bespreek word.
Geen omheining by enige kampterrein terwyl die park oor 3 van die groot
5
beskik.
Neem asseblief kennis:
* Longlife melk en kaas is welkom.
* 25 kg rooivleis per voertuig mag die land binnegaan.
* Hout is by ons beskikbaar en mag die land binnegaan.
* Drank kan ingaan met 10% invoer belasting.
Geen:
* Kragopwekkers
* Vuurwapens
* Hout mag in die park opgetel word. |