|
Dag 1:
Kimberley met ‘n
besoek aan die “Big Hole”
Dag 2:
Ry na Kuruman.
Besoek “Wonderwerk Grotte en Kuruman
Oog:
Dag 3:
Ry na McCarthy’s
Rest- Besoek Moffat Mission, en gaan kyk 4 horing skape,
Gemsbokke met gebuigde horing by Springbokpan gaste plaas.
Mense kry ‘n eco
en omgewings inligting van die gebied.
Dag 4:
Ry na Twee
Revieren. Gaan ontbyt by Cullinan plaas.
Besoek Madala
dune Lodge en eet middag ete by STS Wild.
Slaap by Twee
Revieren.
Dag 5-6:
Gaan deur
Kgalagadi Transfröntier Park vir ‘n Toer.
Oornag twee
aande by Nossob om nie elke dag te ry en te pak nie.
Dag 7:
Ry na Urikaruus
vir Wildernis kamp of Matta-Matta vir goedkoper akkomodasie.
Oornag by een.
Dag 8:
Verlaat Park en
ry na Kalahari Guest House
vir akkomodasie.
Dag 9:
Ry na
Riemvasmaak vir omgewings inligting en
akkomodasie.
Besoek die warm water fonteine.
Dag 10-11:
Gaan na
Augrabies vir twee dae. Besigtig Augrabies Park, Blouputs druiwe
vallei
en besoek ‘n
Wynkelner.
Dag 12:
Besoek
Witsand natuur reservaat.
Dag 13:
Terug Kimberley
toe. Persoon word weer by Lughawe afgelaai. |